Carien & Elaine – Maart 2020

Carien & Elaine – Maart 2020

0 0 7 months ago
In hierdie episode gesels ek en Elaine elkeen afsonderlik. Elaine gesels spesifiek oor die nuusgebeure in Maart wat oorheers word deur die Korona of Kovid-19 virus en hoe dit skole, onderwysers, ouers en leerders raak.
Ek gesels bietjie oor die hantering van ons tyd by die huis. Baie ouers moet nog steeds in hierdie 21 dae van staatsinperking werk van hul huis af maar die kinders het ook ‘n behoefte aan aandag en stimulasie en hoe nou gemaak?

Author

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help